Ville-Marie (Montreal)

Ville-Marie
Stad
'n Uitsig oor Ville-Marie
'n Uitsig oor Ville-Marie
Ligging van Ville-Marie op die Montréal-eiland
Ligging van Ville-Marie op die Montréal-eiland
Koördinate: 45°30′31″N 73°33′46″W / 45.50861°N 73.56278°W / 45.50861; -73.56278
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieQuebec
RegionMontréal
Geïnkorporeer op1 Januarie 2002
Regering
 • BurgemeesterGérald Tremblay
Oppervlak
 • Land16,5 km2 (6,4 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal84 013
 • Digtheid5 085,5/km2 (13 171/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
 • SomertydUTC-04:00 (EDT)
Skakelkodes514/438
Webwerfville.montreal.qc.ca

Ville-Marie is 'n arrondissement (stadswyk) van Montreal (Quebec, Kanada) met 'n oppervlak van 16,5 vierkante kilometer en 84 013 inwoners. Ville-Marie behels die middestad van Montreal en is gevolglik een van sy besigste kwartiere. Sy argitektuur word gekenmerk deur historiese huise en kerkgeboue, restourante en kafees, die winkels van rue Sainte-Cathérine en die wolkekrabbers van die sakesentrum.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search